Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Terug Skool toe

More moet al julle klein onopgevoede fokkerkies terug skool toe (of tronk toe, nes jy wil) gaan om maniere te gaan leer en klomp ander kak wat jy nooit weer in jou lewe gaan gebruik nie. As jou volgende trappie Universiteit is, geniet dit en onthou om jou voël te wrap anders gaan hy afval na jou eerste semester.

Skool is darem nie net kak nie. Mens leer baie, nie noodwendig by onderwysers of uit boeke nie, maar iewers leer jy iets. Om jou opgewonde te maak en reg te kry vir n nuwe jaar se jagse uitdagings hier is vir jou n klein bederfie.

Geniet hom.

TerugSkooltoeFokkers09

TerugSkooltoeFokkers08

TerugSkooltoeFokkers07

TerugSkooltoeFokkers06

TerugSkooltoeFokkers05

TerugSkooltoeFokkers04

TerugSkooltoeFokkers03

TerugSkooltoeFokkers02

TerugSkooltoeFokkers01

TerugSkooltoeFokkers10

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *