Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Game of Thrones Trailer vir Season 4

Game of Thrones is vir ‘n rede die mees illegally downloaded TV series gewees van 2013. Want dit is befok, defnitief een van die beste series wat ek al gekyk het. Right up there saam met Breaking Bad, The Sopranos en die eerste twee seasons van Californication. Sondag 6 April 2014 is Game of Thrones terug en as season 4 so cool is soos die vorige seasons dan is ons almal in vir ‘n treat.

Game of Thrones Season 4 Trailer

As jy nog nie Game of Thrones gekyk het nie, doen jouself ‘n guns ek kyk dit. Dan gaan kyk jy sommer die South Park episodes waar hulle Game of Thrones parody in season 17, dit is ongelooflik snaaks. Ek kan nie wag vir die nie. Hier is die trailer hier onder.

You may also like...

1 Response

  1. February 17, 2014

    […] seks, female nudity, wraak, haat, seks, midgets, hoere, geweld, wyn drink en het ek genoem seks? Ja Game of Thrones season 4 tref TV skerms en 'n torrent site naby jou in April van die jaar. Dit is die series wat talle […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *