Tappit Techno Treffers: Benny Benassi – Satisfaction
Benny Benassi is terug in die week se Tappit Techno Treffers. Want as een persoon nou weet hoe om ‘n Tappit Techno Treffer te maak is dit Benny Benassi en dan maak hy die video ook nog so dat jy na dit sal kak kyk en vergeet van die kak musiek. Die week is ‘n ou treffer wat meeste van julle sal ken, “Satisfaction”. Ek is seker dat meeste van die ouens wat gereëld gevaaalik.com lees al almal draties gekap het oor die video van “Satisfaction”, dit is maar net een van daardie video’s.
In die video gebruik klomp hot girls ‘n spul power tools in baie sexually suggestive maniere. Daar is dinge wat stamp, daar is dinge wat vibrate, daar is dinge wat sweet en daar is dinge wat hop. Ek is 100% oortuig daarvan dat as dit nie vir die video was nie, niemand van ons ooit die song sou gehoor het nie.
Geniet die week se Tappit Techno Treffer.