Rugby World Cup Betting – The best bets to play in 2019
It’s that time! Rugby world cup time! Every four years it rolls around like clockwork and then a lot of people, including myself, have a serious question to ask: “What are the best best...
It’s that time! Rugby world cup time! Every four years it rolls around like clockwork and then a lot of people, including myself, have a serious question to ask: “What are the best best...
By UFC 205, Madison Square Garden, New York gaan Eddie Alvarez sy lightweight belt verdedig teen Conor McGregor. Wie dink jy gaan wen?
Die vorige keer toe Nate Diaz en Conor McGregor kragte gemeet het was dit met slegs 10 dae se kennisgewing vir Diaz. McGregor het deur ‘n hele training camp gegaan en Diaz is gekies...
5 Maart 2016 is weer ‘n groot UFC om te kyk. UFC 196. Conor McGregor sou teen Rafael Dos Anjos geveg het vir die Lightweight Championship, maar toe breek Dos Anjos sy voet 2...
Ek like vir Conor McGregor. Ek like hoe vlymskerp sy bek is, en ook sy hande en voete. Tog kan niemand stry dat Jose Aldo ‘n beast op sy eie is nie. Jose Aldo het...
Conor McGregor is die interim featherweight UFC champion. Hy was veronderstel om teen Jose Aldo (die featherweight champ) te veg in July vir UFC 189. McGregor het toe vir Chad Mendes gewen deur TKO...
Luke Rockhold is ‘n beast. Hy veg as ‘n middleweight (77.5kg – 84kg) maar voor sy weight cut vir fights weeg hy in die omgewing van 90kg. Hy is 1.96m lank. Glad nie ‘n...
Ronda Rousey is tans die grootste sportvrou in die wêreld. Eintlik dink ek sy mag dalk net die grootste sportstêr wees, punt. Met goeie rede ook, want sy is ongelooflike goed met wat sy...
Ronda Rousey het gister aand haar Women’s Bantamweight UFC tilte verdedig teen Cat Zingano, en Ronda het net weereens bewys dat sy ligjare voor enige ander vrou in die UFC is. Cat Zingano het...
Ek is nie regtig ‘n Godsmack fan nie. Ek hou van so paar songs, soos “Cryin’ Like a Bitch”. Dis nie ‘n slegte song nie, maar die video is wat die song maak. ‘n...
Die naweek was dit UFC 175. Chris Weidman het sy titel behou in ‘n goeie fight teen Lyoto Machida. Maar vir die eerste keer het ek die UFC gekyk en was ek meer opgewonde was oor...
Daar was nog nooit ‘n beter tyd gewees om te begin om MMA as ‘n sport te volg nie. Dit is die vinnigste groeiende sport in die wêreld, en glo dit of nie, MMA...