Stoute Boudjies en gee so paar clicks
Right, nwe Stoute Boudjies en nuwe manier vir jou om gevaaalik.com te ondersteun. As jy deur die Stoute Boudjies gekyk het, hou asseblief aan scroll tot heel onder aan die page waar jy die...
Right, nwe Stoute Boudjies en nuwe manier vir jou om gevaaalik.com te ondersteun. As jy deur die Stoute Boudjies gekyk het, hou asseblief aan scroll tot heel onder aan die page waar jy die...
Want daar is nie so iets soos slegte Stoute Boudjies nie, is daar? Ten minste, nie op gevaaalik.com nie. Al wat jy nou moet doen is om te begin af scroll op die page,...
Vir ‘n verandering het ek besluit om die Stoute Boudjies vroeg te laat land. Meestal omdat daar deesdae gefok word met die gevaaalik.com Facebook page se reach. Facebook het laasweek probeer om die Stoute...
Gister was ek by ‘n simposium van Viva Afrikaans in samewerking met RSG. Een van die goed wat baie bespreek is, is podcasts. Willim Welsyn was ook daar en dit was interesant om te sien wat...
Nie regtig nie. Ek het baie lanklaas gaan visvang. Miskien is dit weer tyd. Tot en met dan sal die Stoute Boudjies jou maar ‘n gap moet gee in die normale skedule van jou daaglikse...
Tyd wat jy in die kantoor sit en niks doen, kan nou Stoute Boudjies tyd wees. Elke Woensdag kan jy Stoute Boudjies kry op die gevaaalikste website op die internet dansbaan. As jy nie...
Ek is alweer in die proses van ‘n eksperiment op gevaaalik.com doen om bietjie meer geld te maak via advertensies. Die advertensies was vanoggend aan die gang, tot ek ‘n porn popunder getref het....
Ja, die Stoute Boudjies is in die middel van die week. Elke Woensdag is Stoute Boudjies dag. Meeste van julle weet dit seker, en dit is hoekom julle hier is. Party van julle is...
Oktober, die maand van Halloween. Die maand waar sekere kerk-tipes vir jou gaan vertel jy aanbid die satan deur lekkergoed te eet en jou kind te laat aantrek soos die klein trol wat hy...
Teen die tyd is jy seker al bewus van die nuutste histerie om Suid-Afrika te tref. ‘n Lekker distraction van die regte probleme soos KPMG wat lekker met hulle koppe in die Guptas se...
Tumi Morake grens sy is ‘n slagoffer (die ultra-leftie) en nou grens Afriforum en Solidariteit dat hulle slagoffers is (die ultra-right) en hier sit die res van ons en lag vir hoe belaglik albei...
Dit voel vir my of ek daardie title reeds gebruik het. Verseker ‘n soortgelyk een. In elke geval, dit het gewerk en hier het ek nou jou aandag. Eintlik meer die Stoute Boudjies. Regardless,...