Wolf, wolf, hoelaat is dit? Stoute Boudjies tyd
Die kort week is besig om met my kop te smokkel. Laasweek se Vrydag Bederf was laat, en nou moet ek al klaar weer Stoute Boudjies ook uit kry. Die tyd vlieg. Dankie aan...
Die kort week is besig om met my kop te smokkel. Laasweek se Vrydag Bederf was laat, en nou moet ek al klaar weer Stoute Boudjies ook uit kry. Die tyd vlieg. Dankie aan...
Ek het aspris gister se Stoute Boudjies terug gehou om dit vandag op die site te sit. Ek wou die mense wat daggakultuur vier en die wat nie daggakultuur vier nie iets gee om...
Stoute Boudjies, nou beskikbaar op gevaaalik.com deur enige rekenaar, tablet of smartphone waarop jy jou hande kan kry. Behalwe as jy in die United Arab Emirates is, of jy werk vir ABSA of MTN,...
Wat altyd ‘n weeklikse gebeurtenis was, het nou ‘n bi-weekly ding geword. Ja, ek praat natuurlik van die Stoute Boudjies. Die hoogte punt van baie mense se Woensdag. Dit is nou todat hulle uit...
Ek’s terug! Het jy my gemis? Moet nie vir my lieg nie, ek weet jy is hier oor jy die Stoute Boudjies mis! Ek is nie so stupid nie. Hoe lyk dinge daar by...
Stoute Boudjies, die hoogtepunt van baie mense se Woensdag, Humpday, Klein-Vrydag. Dankie vir al die bydraes wat ingestuur word via WhatsApp (0788452709). Keep ’em coming! Geniet die week se Stoute Boudjies, en as jy nog...
Jy het hard gewerk al die week. Jy kort nie net ‘n breek nie, jy kort ‘n vakansie. Wat van ‘n 4 dag trippy na Mozambiek? Ontbyt, aandete, verblyf en een gevaaalike adventure vir...
Gister het ek die gevaaalik Merch Shop gelaunch. Dus kan jy nou jou gunsteling gevaaalik.com T-shirt daar koop. Die Randella Beursies behoort op die shop te wees teen die einde van die week. Die...
Party unlucky bastards het reeds gister weer hulself begin afsloof vir iemand anders se wins. Die wat effe luckier is, het vandag eers hul sitplek agter die grindstone ingeneem. In altwee gevalle, is dit...
Het jy ‘n lekker kersfees tydperk gehad? Het Kersvader vir jou al die geskenkies gekry wat jy op jou lysie gehad het? Een van my Amerikaanse vriende was gaaf genoeg om vir my Battlefield...
Ja, so ek is die laaste rukkie so bietjie kort van draad. Ek is seker teen die tyd van die jaar is daar baie van julle ook wat kort is van draad. Ek hopp...
Die snaakste ding het gebeur nadat ek begin het om die gevaaalik.com t-shirts te verkoop: Die van julle wat t-shirts gekoop het, het foto’s begin stuur van waar julle die t-shirts gekry het en...