Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Soek en jy sal Stoute Boudjies vind

Ek is alweer in die proses van ‘n eksperiment op gevaaalik.com doen om bietjie meer geld te maak via advertensies. Die advertensies was vanoggend aan die gang, tot ek ‘n porn popunder getref het. Ek het toe maar besluit om dit eerder af te sit en so paar tweaks te doen om daardie tipe ads te probeer stop.

Die belangrikste ding is altyd om julle feedback te kry aangesien julle die mense is wat die site gebruik. Dus, of jy nou foto’s wil instuur vir Stoute Boudjies, Random Gevaaalikhede en of jy my net wil laat weet wat jy dink van die ads, stuur gerus jou email na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Voel beter oor jouself deur ‘n naweek weg vir jou en drie ander mense by ‘n luxury lodge te wen, of selfs ‘n jaar se voorraad van Pringles.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *