Woensdag met Stoute Boudjies

Gister was ek by ‘n simposium van Viva Afrikaans in samewerking met RSG. Een van die goed wat baie bespreek is, is podcasts. Willim Welsyn was ook daar en dit was interesant om te sien wat die mainstream Afrikaanse media dink oor ouens soos ek en Willim en wat ons doen, in Afrikaans, as onafhanklike dudes.

In elk geval, geniet die week se Stoute Boudjies julle rowwe bliksems.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *