Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Stoute Boudjies

Waar was jy Stoute Boudjies? 0

Waar was jy Stoute Boudjies?

Wat is julle so skaars? Is dit omdat jy die gevaaalik nuusbrief kry met al die links, en dan click jy net die links wat jy wil lees? Slim. Sonder om te veel staaltjies...

Stoute Boudjies vir gees 1

Stoute Boudjies vir gees

Stoute Boudjies vir gees? Wat beteken dit? Ek weet nie. As jy weet, laat weet my. Ek moet elke week ‘n titel opmaak, en soms maak daardie titel geen sin nie. Wat wel sin maak is...

Stoute Boudjies bekruip jou 0

Stoute Boudjies bekruip jou

Die Stoute Boudjies het my gister bekruip en heeltemal omkant gevang. Lang storie kort, die Stoute Boudjies het toe eers vandag op gevaaalik.com geland. Die goeie nuus is dat jy nou Stoute Boudjies en...

Stoute Boudjies agtermekaar 0

Stoute Boudjies agtermekaar

Reg, die Stoute Boudjies is oppad. Elke Woensdag op gevaaalik.com is Stoute Boudjies dag. Meer as dit het ek nie tans vir jou nie. Die gevaaalik.com vondsinsameling waar ek die ‘Gevaaalik op ‘n Dansbaan’...

Stoute Boudjies en Ridin’ Dirty 0

Stoute Boudjies en Ridin’ Dirty

Ek hou myself deesdae besig met ‘n nuwe klein projek: PUBG Tips in 60 seconds or less. ‘n Reeks kort videos (korter as 60 sekondes) met lesse wat ons kan leer uit ander se...

Stoute Boudjies hoo-ha 0

Stoute Boudjies hoo-ha

Nog ‘n versameling Stoute Boudjies. Die klas van ding waarvoor jy al heeldag sit en wag. Iets om jou te laat glimlag. Daardie stupid grin wat jy kry as jy iets sien waarvan jy...