Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Google skree nie vir die Bloubulle nie

Google Translate is ‘n funksie van Google wat jou kan help as iemand jou vloek in ‘n taal wat jy nie verstaan nie. As jy na die link gaan en jy kies Afrikaans na Engels vertaal en dan tik jy “Ek is tog ‘n Bloubul” kry mens ‘n intresante resultaat. Ek het so idee dat baie mense van die post gaan hou en baie Bloubul supporters nie daarvan gaan hou nie. Thanks aan Anthony Kaplan wat die een onder my aandag gebring het.

As jy nie glo dat die waar is nie gaan na Google Translate en probeer dit self.

You may also like...

3 Responses

  1. Rufio says:

    Nice! Behalwe dat julle met julle laaste paar posts vanaf 2 dae tot soveel as 2 jaar agter Watkykjy is.

  2. Stix says:

    Hey Rufio ou grote,

    Dankie dat jy steeds elke dag na gevaaalik.com kom. Ek is seker Griffin is dankbaar dat jy sy piel so diep in jou keel hou.

    Check jou nou nou by die Vrydag Bederf.

  3. Rufio says:

    Dis ‘n deal, jou comment-smaggende Internetmasjien.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *