Random Gevaaalikhede Deel 2
Ok, ek gaan nou ophou om julle te vertel dat daar nou elke Maandag en elke Donderdag ‘n Random Gevaaalikhede sal verskyn. As jy dit nou nog nie verstaan nie, dan is daar geen hoop vir jou nie. Dankie aan almal wat aan hou om goed in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Selfs Joe het die week die video wat jy heel onder sien vir my gemail, subject line: Iets vir die Random Gevaaalikh
Geniet hom.