Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoner Dogs

As jy al ooit die sacred herb geoffer het aan vuurgode, dan sal jy stoner thoughts ken. Daardie goed wat jy dink wat jy altyd dink: “Ons moes dit record het”. Dan record jy dit en wanneer jy weer daarna luister dan delete jy dit onmiddelik.

Ons almal het daardie vriend wat ons soms laat dink sy pa het hom miskien bietjie hard teen die kop geklap as kind. Nie omdat hy stadig is nie, omdat hy dronk of gerook raak en dan goed sê wat jou so laat dink. Stoner Dogs kan seker die beste beskryf word as daardie vriend se gerookde gedagtes en foto’s van honde wat lyk of hulle gerook is, saam. Dit is ‘n nuwe meme wat stadig maar seker begin spoed optel het.

Verstaan jy steeds nie? Ok, gaan vra jou pa of dit regtig nodig was vir al daardie klappe so skuins agter jou linker oor toe jy groot geword het. Kyk net na die Stoner Dogs hier onder en jy sal verstaan.

Stoner Dogs (2)

Stoner Dogs (3)

Stoner Dogs (4)

Stoner Dogs (5)

Stoner Dogs (6)

Stoner Dogs (7)

Stoner Dogs (8)

Stoner Dogs (9)

Stoner Dogs (10)

Stoner Dogs (11)

Stoner Dogs (12)

Stoner Dogs (13)

Stoner Dogs (14)

Stoner Dogs (15)

Stoner Dogs (16)

Stoner Dogs

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *