Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Boredom buk vir Random Gevaaalikhede

Ek hoop almal wat so behep is met die Oscar Pistorius hofsaak kry holkanker. Dieselfde holkanker as wat Kim Kardashian het. Jy het tog sekerlik nie gedink dat haar hol so groot is vir ‘n ander rede as ‘n gewas wat daar binne groei nie? Ok, ok, dit mag dalk wees omdat sy haar kop in haar hol het wat hy so groot is, of dit is Kanye se kop. Wie weet? Ek praat in elk geval net kak. Behalwe oor die feit dat as jy die Oscar saak volg jy most likely ook ‘n fan is van reality TV soos Keeping up with the Kardashians en Idols. Want jy het ‘n leemte in jou siel wat jy probeer vul met ander mense se drama. Jou lewe verveel jou so baie, dat jy jou neus in adner se sake moet hê vir bietjie opwinding. Pateties.

Meanwhile steel jou president R230 miljoen by jou vir jou huis. Dit affekteer jou lewe, direk. Oscar Pistorius se hofsaak affekteer jou lewe op geen manier nie.

Gooi eerder daardie gat binne in jou toe met Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaarlikhede 12

Random Gevaaarlikhede 11

Random Gevaaarlikhede 10

Random Gevaaarlikhede 09

Random Gevaaarlikhede 08

Random Gevaaarlikhede 07

Random Gevaaarlikhede 06

Random Gevaaarlikhede 05

Random Gevaaarlikhede 04

Random Gevaaarlikhede 03

Random Gevaaarlikhede 02

Random Gevaaalikhede 13

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *