Random Gevaaalikhede bring verligting

Die dag is verby, Maandag is oppad uit. Miskien het jy ‘n shit dag by die werk gehad omdat jou baas nie weet wat hy doen nie. Miskien is jy die baas wat toelaat dat jou ego in die pad kom van die regte ding doen wat jou besigheid vorentoe sal dryf. Either way, jy moet leer relax bra en die Random Gevaaalikhede is ‘n lekker manier om te relax.

Belangrikste ding hier is om altyd te onthou don’t be a doos, be lekker. Asook om op te teken vir die gevaaalik.com nuusbrief, dit is ‘n solid manier om op hoogte te bly van alles wat gebeur deur die week op gevaaalik.com.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160725

Daar is Stoute Boudjies ook vir die wat eerder na dit sal kyk as die res van hierdie.

Random Gevaaalikhede 20160725 (12)

Random Gevaaalikhede 20160725 (11)

Random Gevaaalikhede 20160725 (10)

Random Gevaaalikhede 20160725 (9)

Random Gevaaalikhede 20160725 (8)

Random Gevaaalikhede 20160725 (7)

Volg ons gevaaaliKruger trip hier en sien minder belaglike foto’s wat ons geneem het tydens ons week lang trip.

Random Gevaaalikhede 20160725 (6)

Random Gevaaalikhede 20160725 (4)

Random Gevaaalikhede 20160725 (5)

Sprake van ‘n nuwe Die Antwoord album wat oppad is. Wat kan ons verwag van die een? Kan Yo-landie enigsins hotter word?

Random Gevaaalikhede 20160725 (3)

Random Gevaaalikhede 20160725 (2)

You may also like...

3 Responses

  1. Vannhh says:

    Yo-Landie sal, in my opinie, een van daai skelm steke wees. Jy doen dit as jy jimpels is, en na die tyd voel jy skuldig en cut and run. Jy vertel niemand daarvan nie, maar wanneer die lus jou beet kry weet jy waar om weer bietjie jou nasty in te werk.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Ek sal dit nooit vir myself kan hou as ek haar streep nie. Selfs my vrou sal vertel word.

  3. Vannhh says:

    @Stix : Ek dink nie daai bragging rights gaan vreeslik baie water by haar dra nie hahaha. Onthou net, pics or it didn’t happen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *