Advies Random Gevaaalikhede
Sommer net die Random Gevaaalikhede met so paar stukkies advies tussen in. Use it, don’t use it.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
Jy is net die koning, tot jy agterkom jy is nie.
Jy kan altyd jou dop bo water hou, maak nie saak hoe erg dit is nie. (Die is ‘n metaphor vir die lewe)
Daar is ‘n Batman binne in ons almal.
Elke pot het sy deksel, die is nie jou deksel nie. Moet dit nie moeiliker maak as wat dit is nie.
Net oor jy te veel van jouself dink, is jy die outjie in die middel.
Daar is baie cool plekke om te sien voor jy dood gaan. Kom uit die huis uit.
Ek weet jy dink jy lyk so cool, vir die res van ons lyk jy net soos ‘n hipster.
Jou tattoos maak jou nie cool nie.
As jy die gesig sien, is dit klaar te laat.
Een van die beste natuurlike medisynes, en jy kan dit in jou tuin groei
Kom bietjie uit die kantoor uit ook.