Heavy Metal. Bollywood style.
‘n Buddy het my onlangs hierdie skreeusnaakse video gewys. Dit is ‘n Cannibal Corpse liedjie wat speel oor ‘n Bollywood-tipe musiekvideo, en die timing is spot on.
Dit is verskriklik goed gedoen, maar wat vir my die mees eienaardige ding van die video is, is dat daar iemand daar buite is wat Cannibal Corpse moerse goed ken en ook kyk na Bollywood musiekvideos. Of andersom. In elkgeval, dit is pretty snaaks. Enjoy!