Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jonestown geheime video en Random Gevaaalikhede

Ek het deur die week een aand ‘n tydjie gevat om Dig! te kyk, sommer op YouTube. Dit is ‘n music documentary of sorts oor The Brian Jonestown Massacre, en meer spesifiek Anton Newcombe. Die ou is ‘n weird dude, maar hy het al ‘n hele paar awesome tunes geskryf. Soos “Anemone” hier onder.

Stuur jou foto’s in na die Random Gevaaalikhede met Facebook Messenger! Click net hier om jou foto’s in te stuur.

Geniet die lang naweek, en mag die BJM song deel van die soundtrack wees van ‘n awesome tyd.

Loading…

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *