Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Beter spanmaats geheime video en Random Gevaaalikhede

Soos ek hier sit wil ek eintlik net Apex Legends speel. Verkieslik saam met twee vriende, maar ek sal saam twee randoms ook speel. Saam met randoms gaan dinge baie verkeerd omdat jou spanmaats doen net wat hulle wil in ‘n game wat ‘n sterk fokus het op team-play. Daar is ook komedie wat geïnspireer is deur Apex Legends, soos die video hier onder. Nie vir sensitiewe kykers nie, maar snaaks as jy komedie van realiteit kan skei.

Geniet die week se geheime video en die Random Gevaaalikhede.

Loading…

Nuut op die site? Ken jy Vrydag Bederf?

Koop vir jouself ‘n GVLK hempie op komedie.co.za.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *