Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Heavy Low Random Gevaaalikhede

Ek is nogsteeds agter met alles. Om hierdie selfde storie oor en oor te tik raak ook nou vir my fokken oud. Dus begin ek nou sommer cool videos wat ek sien drop in die Random Gevaaalikhede. Ek sal steeds elke Donderdag ‘n geheime video doen, maar vir jou gaan julle maar moet deal met die ekstra videos. Hierdie video is van ‘n Kanadese sludge/stoner metal band We Hunt Buffalo. Die song se naam is “Heavy Low” en dit is heavy en low. Go figure.

Die beste manier om op hoogte te bly van gebeure by gevaaalik.com is deur die semi-weeklikse email te kry hier. Of jy kan opteken vir die aksie op Facebook Messenger. Jou keuse.

Geniet die Random Gevaaalikhede en “Heavy Low”

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *