Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede, on schedule

Laas week was daar so paar flaters op gevaaalik.com. Ons het so paar deadlines gemis, maar gelukkig sal ons dit die week opmaak aan julle. Die grootste flater was seker die Vrydag Bederf wat eers gister op die site was. Heeltemal my skuld. Dan was laas week Maandag se Random Gevaaalikhede ook laat, wat veroorsaak het dat die gevaaalik.com Wêreldspektrum ook laat was. Ons oorweeg dit om die Donderdag Random Gevaaalikhede te can, behalwe as julle wil hê ons moet dit hou?

Laat hoor bietjie van julle in die comments. Wil julle nogsteeds 2 Random Gevaaalikhede ‘n week hê? Of moet ons ‘n ander plan maak vir Donderdae?

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20141020 (2)

Random Gevaaalikhede 20141020 (3)

Random Gevaaalikhede 20141020 (4)

Random Gevaaalikhede 20141020 (5)

Random Gevaaalikhede 20141020 (6)

Random Gevaaalikhede 20141020 (7)

Random Gevaaalikhede 20141020 (8)

Random Gevaaalikhede 20141020 (9)

Random Gevaaalikhede 20141020 (10)

Random Gevaaalikhede 20141020 (11)

Random Gevaaalikhede 20141020

You may also like...

4 Responses

  1. d says:

    Hou die thursday randomness

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @d: Dankie vir jou kommentaar. Ons hou dit is gedagte.

  3. RocketLou says:

    Ek stem, ek hou nie van verandering nie.

  4. Dis jou site, doen wat jy wil 😉

    Maar ek scheme dat jy gaan met ‘n fokken goeie ding moet opkom om die randoms te beat…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *