Tagged: gevaaalik.com

Vrydag en Nellies hier kom ek. 0

Vrydag en Nellies hier kom ek.

Dis Vrydag! Fok ja! Na werk is ek oppad Nellies toe om bietjie vir Posduif te gaan kuier. Ek sien uit na ‘n lekker suip sessie of 5. Ek weet dit gaan goed met...

Vrydag Bederf 1

Vrydag Bederf

Dit is fokken Vrydag so hier is die Vrydag Bederf. Nie net kan jy nou doos bly wees dat dit Vrydag is nie maar jy kan ook dankbaar wees daar is die internet en...

Rave to the Grave 0

Rave to the Grave

Jis Jis julle vuil brakke. Hiers gevaaalik se danser van die week. Die man maak uit van dans en is verseker een van ons most passionate dancers to date. Soos Oom Pepi altyd se...

Llamas with hats 0

Llamas with hats

Llamas is oor die algemeen baie snaaks.  Hulle spoeg in mense se gesigte, skop kinders en pis op ou vrouens.  Ek love dit. Hierdie video is fokken hilarious.  Die creator, Jason Steele, het baie...

Dooie man maak witkaravaangemors vrou swanger 1

Dooie man maak witkaravaangemors vrou swanger

 Wat is die siekste ding wat jy nog ooit gehoor het? Wel ek het gisteraand bietjie op die interwebs ronder gedonder toe kom ek op n baie sieks maar tog baie snaakse storie...

Jou kommin kar 1

Jou kommin kar

Kom ons praat gou oor karre. Meer spesifiek wat maak jou kar kommin. Wel eintlik werk dit so, as jou kar kommin is, is dit omdat jy n kommin fok is wat jou kar...

Goed wat mens leer op vakansie 3

Goed wat mens leer op vakansie

Ek het die jaar die gevaaalike grond van Austria aangevat vir n vakansie. Ongelukkig moes ek Maandag weer inklok by die werk en kan ek nou net dagdroom oor my hemelse weg breek. Gelukkig...

Gevaaalik.com se Top10 Nuwejaarsvoornemes 0

Gevaaalik.com se Top10 Nuwejaarsvoornemes

‘n Nuwe jaar met nuwe moontlikhede& ook die jaar wat gevaaalik.com gaan streef om jou kennis te verryk met die gevaaalikste nuus& info daar buite! Terwyl jy steeds probeer aanpas by die werkslas wat...