Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Goed wat mens leer op vakansie

Ek het die jaar die gevaaalike grond van Austria aangevat vir n vakansie. Ongelukkig moes ek Maandag weer inklok by die werk en kan ek nou net dagdroom oor my hemelse weg breek. Gelukkig kan ek  nou my ervaring met al ons befokte lesers deel en julle vertel wat ek alles geleer het in Austria. ‘n Vinnige opsomming sal bevestig dat die mense daar baie van bier drink en ski hou, o ja lyk my hulle is so effens sex behep.

As jy like van bier is Austria die plek om te gaan. Hulle het fokken lekker bier. Ek kon myself nie keer nie en het meeste oggende al voor elf uur geskree: “Vat so keel!” met ‘n ys koue bier in die hand. Daar kan jy ook  jou tyd vat om bier te drink aangesien dit doos koud is en jou bier nooit warm word nie. As jy gatvol raak vir die land se bier kan jy altyd oor die grens skiet en in die moederland  vir jou ‘n lekker Duitsebier bestel.

Ek het skaars op die lughawein Austria geland toe moet ek eers ‘n plek vind om my gansnek te ontwater. Ek kry toe vinnig ‘n badkamer op die lughawe en na ek my handjies klaar gewas het (soos ‘n soet seuntjie) sien ek ‘n kondoom masjien. Ek stap toe nader om te kyk watse verskydenheid effies Austria my kan bied maar effies is nie al wat hulle daar verkoop nie. Die foto hieronder sal mooi vir jou wys wat jy ook daar kan koop.

Kyk as jy ‘n paar girls wil vastrek is Austria die plek om te gaan. Daar is morge girls wat net wil party en like van nai. Die is nou die een keer war jou Afrikaner aksent jou gaan help want die overseas poppies dig dit. Jy moet net baie van die bier drink want om eerlik te wees met jou, ‘n mooi goos is daar so skaars soos wit mense in Soweto. Al wanneer jy daar ‘n baie mooi girl gaan sien is wanneer daar ‘n rede vir buitelanders is om te kom party. As jy daai lucky goos wie se voorste boudjies jy gaan pakslae gee met jou vleispyp gevind het, gaan koop vir jou een van die energie drankies soos die een hier onder.

Daar is ook baie lekker plekke om jou lyf styf te skud teen ‘n dame of twee. Austrians hou van party. Die bordjie hier onder is in ‘n kuier plek daarafgeneem.

As jy nie kon regkom met ‘n girl daar een aand nie en jy is so lus jy kan voel jou jean se zip gaan nou breek gaan maak ‘n draai by die local Spar. Ja Spar net soos in Suid Afrika, net met beter diens en meer oop tille. Dan gaan koop jy vir jouself teen twee Euro ‘n pak van die outjies hier onder. Dit behoort jou lus te demper en jou bietjie beter te laat voel oor jouself, of miskien kan jy maar vir jou een van daardie plastiek snormossels in ‘n badkamer iewers koop. Lekker.

You may also like...

3 Responses

  1. Boomstomp says:

    Hahahahaha, dis poes snaaks. Hulle dink darm aan al die ou
    dom doose wat nie doos kry nie(travel Pussy)………… Daars n
    oplossing vir alles in die lewe. Hou aan met die posts ek dig dit
    dik…. Vat so keel…… Cheers

  2. Stix says:

    Daar is baie goed waarsonder ek dink mense kan leef. Maar doos moet van geen man weerhou word nie, al is dit ‘n rubber poes. Lekker Boomstomp.

  3. Boomstomp says:

    Ja nee ek stem saam, die arme ‘Conte’ wat geen aksie kry nie moet darm op een of ander manier ontslae raak van hul blou ballas, (en nou praat ek ook nie van die commen Pretoriaaners met hulle blou ballas wat agter op die karre hang nie), nee nee dis regte blou ballas die….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *