Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag en Nellies hier kom ek.

Dis Vrydag! Fok ja! Na werk is ek oppad Nellies toe om bietjie vir Posduif te gaan kuier. Ek sien uit na ‘n lekker suip sessie of 5. Ek weet dit gaan goed met almal vanoggend en almal is in ‘n goeie bui want dit is immers Vrydag. Maar net om dit bietjie beter te maak gaan ek sommer vir julle julle weeklikse doosis “Vrydag Bederf” gee. Geniet hom en geniet jou fokken naweek. Gevaaalik!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *