Rave to the Grave
Jis Jis julle vuil brakke.
Hiers gevaaalik se danser van die week. Die man maak uit van dans en is verseker een van ons most passionate dancers to date. Soos Oom Pepi altyd se “When in doubt dance it out”. Click op die video en maak gereed om n paar wilde moves te leer.