Tagged: gevaaalik.com

Stoute Boudjies Trailer 0

Stoute Boudjies Trailer

Stoute Boudjies is Willie Esterhuizen se nuwe fliek. Dit is weer ‘n Afrikaanse poepgrap en kaalgat lag vliek soos wat “Lipstick Dipstick” en “Poena is Koning” was. Ek het self nog nie die fliek...

Nasionale HIV/VIGS Dag 0

Nasionale HIV/VIGS Dag

Dis 01 Desember& hier in sonnige Suid Afrika is dit Nasionale HIV/VIGS Dag. As jy die gevaaalike virus opgedoen het weens ‘n vuil& maklike dame wat vir jou gelieg het,of andersom,het ons tonne simpatie....

Iemand sien altyd! 0

Iemand sien altyd!

Sommige mense vang die onaardigste kak aan wanneer hulle dink dat niemand kyk nie. Ongelukkig vir hulle,maar gelukkig vir ons het iemand wel gekyk& dit gedokumenteer! En natuurlik is daar die gewaagde stunt wat...

Oom Pepi se Top10. 1

Oom Pepi se Top10.

Dagse vriende  en vyande van Gevaaalik.com, Ek, oom Pepi die adviesmeester hier by gevaaalik.com is effens teleurgestel  in my  bladsy wat so  bietjie stiller is as wat ons hier by gevaaarlik verwag het, ja...

Afwesigheidsbrief van die jaar! 1

Afwesigheidsbrief van die jaar!

‘n Familielid van die gevaaalik.com crew het hulle lang vingers op hierdie juweeltjie gekry. Billy se pa is ‘n legend, ek kan net wens my pa het sulke gevaaalike briefies skool toe gestuur!

Doos van die week: Julius Malema 1

Doos van die week: Julius Malema

Hallo mense.  Aangesien hierdie die eerste weergawe van “DOOS VAN DIE WEEK” is, gaan ek maar die grootste doos van almal kies. Julius Malema. Julius is waarlik die poster child van belaglikheid – hy...