Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dooie man maak witkaravaangemors vrou swanger



Wat is die siekste ding wat jy nog ooit gehoor het? Wel ek het gisteraand bietjie op die interwebs ronder gedonder toe kom ek op n baie sieks maar tog baie snaakse storie af. Ek was skrikerig om die storie met julle te deel maar toe besluit ek “ag fok dit”. Ek het dit net so van die website af ge”copy” omrede ek dood lui is so as jy dit nie like nie kan jy fokkof. Jammer oor die English maar ek’s seker julle sal dit verstaan:

Dead man in mortuary impregnates woman

The Rolling Stones said it best, “You, you make a dead man cum.”  A 38 year old female mortuary worker is being held on $250,000 bond after becoming pregnant by one of her clients-a dead man.  The alleged crime took place at the Mourning Glory Mortuary just outside of Lexington, Missouri.  Police have charged Felicity Marmaduke with desecration of the dead and necrophilia.

According to a statement made to police by Marmaduke, the alleged victim experienced a post mortem erection while being bathed.  Being alone, Marmaduke straddled the dead man and proceeded have sex with him.  Much to her surprise, the alleged victim came to orgasm after several minutes.  A few weeks later, Marmaduke had a positive pregnancy test while receiving a routine medical exam.  Upon telling her doctor the circumstances leading to the conception, the police were notified.  Marmaduke was arrested without incident at her dilapidated trailer home a few blocks from the mortuary.

In a bizarre twist, Marmaduke plans to sue the dead man’s estate for child support.

Ek moes hierdie storie 4 keer lees voor ek dit self kon glo en vir julle wat dink ek het dit opgemaak vir julle vermaak, hier is die link vir die site waar ek dit gekry het: http://www.deadseriousnews.com/?p=524

Ek het eintlik baie om te se oor hierdie storie, maar waar om te begin weet ek nie. In die eerste plek is dit wat die vrou gedoen het onnatuurlik en vreeslik siek. Tweedens dink ek sy is kont dom en dat sy in n malhuis toegesluit moet word.

Nou los ek julle met n baie bekende se ding: “ you can’t keep a good man down”

You may also like...

1 Response

  1. DeWet says:

    Uhm, is ek die enigste een wat wonder hoe daardie kind gaan uitdraai? Son of a dead man. Creepy.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *