Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalik.com se Top10 Nuwejaarsvoornemes

‘n Nuwe jaar met nuwe moontlikhede& ook die jaar wat gevaaalik.com gaan streef om jou kennis te verryk met die gevaaalikste nuus& info daar buite! Terwyl jy steeds probeer aanpas by die werkslas wat weerens op jou berus, gaan gerus deur hierdie lysie voornemes& kyk hoe jy as gevaaalike wese jou jaar kan benader.

In 2011 kan jy voorneem om:

1. in plaas daarvan om drank, sigarette of ongesonde eetgewoontes prys te gee, probeer om eerder ‘n nuwe bad habit aan te neem. Jou sukses hiermee is baie groter.

2. nugter by elke hofdatum op te daag.

3. ten minste een keer in die kerk te skree na kollekte: “WIE’T MY GELUKKIGE R5 GEVAT?!?!”, en dan hardop snik.

4. nie Facebook status updates en Twitter te verwar nie.

5. jou werk te bedank deur op jou medewerkers te skree in lae gromgeluide, ‘n paar biere te gryp& by die nooduitgang uit te bars.

6. om nie in ‘n mynskag vas te sit nie.(wat die tendens was in 2010)

7. Kate Middleton te vry op haar kombuistee.

8. jou (ex)skoolhoof se kar in die Junk Mail te adverteer.

9. jou sexy foto’s van jou meisie vir gevaaalik.com te stuur.

10. om almal wat jy ken te verwittig van die gevaaalikste flippin’ site op die web: www.gevaaalik.com !!

‘ossss

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *