Tagged: Die Antwoord

Die Antwoord praat dagga met High Times 0

Die Antwoord praat dagga met High Times

Die Antwoord maak globally nog steeds golwe. Lyk my Koos Kombuis se flash in the pan theory het gekak. Die Antwoord is befok vir ‘n hele paar redes. Hulle musiek is great en baie...

Die Antwoord – DIS IZ WHY I’M HOT (zef remix) 6

Die Antwoord – DIS IZ WHY I’M HOT (zef remix)

Die Antwoord het ‘n nuwe kort video. “Dis Iz Why I’m Hot”. Ek like dit. Yo-ladi skud baie haar hol en ek het lekker gelag vir die lirieke. Wat dink julle van Die Antwoord...

Yo-Landi gee jou ‘n zef boner 1

Yo-Landi gee jou ‘n zef boner

Yo-Landi Visser is op die FHM cover. Sy is dalk nie vir almal nie maar daardie klein lyfie is fokken hot en as jy ‘n man is sal sy jou ‘n zef boner gee!...

Die Antwoord – Baby’s on Fire 2

Die Antwoord – Baby’s on Fire

Die Antwoord se nuwe video is uit. “Baby’s on Fire” is een van my favourite tracks vanaf die album TEN$ION. Die intro van die video is 02:20 lank, dan begin die song eintlik. Dit...

Die Antwoord, love ’em or hate ’em 9

Die Antwoord, love ’em or hate ’em

Die Antwoord. Omtrent almal in Suid-Afrika ken hulle. Die snaakse ding is dat meeste van die haat wat na Die Antwoord se kant toe kom, kom van mense wat bly in die land waar...

Die Antwoord op David Letterman “Late Show” 0

Die Antwoord op David Letterman “Late Show”

As jy Vrydagaand Die Antwoord gemis het by Arcade Empire voel ek jammer vir jou. Dit was ‘n fokken gevaaalike show. Kort na die show by Arcade was Die Antwoord op ‘n vliegtuig in...

Die Antwoord – I Fink U Freeky Video 0

Die Antwoord – I Fink U Freeky Video

Die music video van Die Antwoord se nuutste single, “I Fink U Freeky”, is uit. Die video is weird, maar ons verwag niks minder van Die Antwoord nie. In die video sal jy wilde...

Die Antwoord – TEN$ION Trailer 0

Die Antwoord – TEN$ION Trailer

Fokken hot off the shelves, mense. Die Antwoord se TEN$ION Trailer. In jou ore 7 Februarie 2012.

Die Antwoord – I Think U Freaky 0

Die Antwoord – I Think U Freaky

Reg, begin die dag met ‘n bang. As jy nie Die Antwoord like nie, moenie verder lees nie. Ok, nou dat al die “haters” gewaai het: Die Antwoord se nuwe track is uit, en...

Die Antwoord sê “fok Interscope” 2

Die Antwoord sê “fok Interscope”

Dié van julle wat wakker is, sou gister die video van Die Antwoord se nuwe single “Fok Julle Naaiers” gesien het. Vir dié van julle wat nie gesien het nie, hier is die video....