Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Antwoord – I Fink U Freeky Video

Die music video van Die Antwoord se nuutste single, “I Fink U Freeky”, is uit. Die video is weird, maar ons verwag niks minder van Die Antwoord nie. In die video sal jy wilde dans moves sien wat deur verskeie mense uitgevoer word, incuding Ninja. Yolandi wys net weereens dat sy ‘n lekke lyfie het. Daar waar sy lê tussen die rotten (die foto hierbo) gaan baie ouens laat dink: “Yolandi is eintlik hot!” Check die video hieronder. Wat dink julle?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *