Tagged: Dave grohl

Nog twee nuwe Queens of the Stone Age Songs 1

Nog twee nuwe Queens of the Stone Age Songs

Queens of the Stone Age het nog twee nuwe songs aan die wêreld bekend gestel by ‘n radio optrede in België nou die dag. ‘I Sat By The Ocean’ en ‘If I Had A Tail’...

Leser musiek voorstelle 2

Leser musiek voorstelle

Die laaste week het ek nogal baie musiek voorstelle gekry. Sommige van die bands het ek al gehoor, van dit het ek nog nooit gehoor nie. Ek het gedink dit sal ‘n goeie idee...

Corey Taylor en Dave Grohl – Can To Can’t 9

Corey Taylor en Dave Grohl – Can To Can’t

‘n Hele ruk terug het Corey Taylor getweet oor die song wat hy saam met Dave Grohl en Butch Vig gemaak het. Die song is nou uiteindelik beskikbaar en dit is deel van die...

Sound City – Dave Grohl se Directorial debut 2

Sound City – Dave Grohl se Directorial debut

Dave Grohl is bekend vir baie dinge, meestal omdat hy ‘n great drummer, vocalist, songwriter en front man is. Hy is ook bekend as een van die vriendelikste ouens in rock. Dave gaan nou director ook...

Nirvana reunion jam 0

Nirvana reunion jam

Wat het Dave Grohl, Krist Novoselic en Pat Smear almal in gemeen? Hulle was almal in Nirvana. Obviously kan hulle nie ‘n normale Nirvana reunion hê nie want Kurt Cobain is oorlede. Hulle kan...

Tenacious D – To Be the Best 1

Tenacious D – To Be the Best

Tenacious D is terug. In die video hier onder sien ons wat beskryf kan word as ‘n Tenacious D style advertensie waarin hulle hul nuwe album, Rize Of The Fenix, bekendstel. In die video verskyn baie...

Dave Grohl pas die wet toe 1

Dave Grohl pas die wet toe

Dave Grohl, die voorsanger van Foo Fighters, het ‘n optrede tydelik tot stilstand gebring om ‘n vegtende fan soos ‘n sleg hond weg te jaag. En met goeie rede. Op die iTunes Festival afgelope...

Covers wat jy nooit sou verwag deur hierdie Legends nie! 0

Covers wat jy nooit sou verwag deur hierdie Legends nie!

Jis jis al die gevaaalike lesers. As jy ‘n moerse musiek fan is soos ons het ek vandag vir jou ‘n moerse treat. Ek’t bietjie op die internet rond gefok en op ‘n paar...