Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sound City – Dave Grohl se Directorial debut

Dave Grohl is bekend vir baie dinge, meestal omdat hy ‘n great drummer, vocalist, songwriter en front man is. Hy is ook bekend as een van die vriendelikste ouens in rock. Dave gaan nou director ook aan die lys van goed waarvoor hy bekend is by sit. En Dave Grohl se eerste film in die directors seat is Sound City.

Sound City Studios

Sound City Studios is ‘n klein musiek studio in California wat al van die grootste name in rock ‘n roll se huis was terwyl hulle van hulle beste albums record het. Van die bands wat al daar record het is Metallica, Nirvana, Tom Petty, Rage Against the Machine, Red Hot Chili Peppers, Nine Inch Nails en Johnny Cash om net ‘n paar te noem. Toe Sound City Studios hulle deure toe gemaak het in Mei 2011 het Dave Grohl een van die mixing consoles gekoop en dit is nou die mixing console in sy home studio.

Dave Grohl werk tans aan Sound City, die documentary oor Sound City Studios. As jy ‘n fan is van rock musiek of musiek documentaries is die een definitief vir jou. Check die trailer hier onder. Sound City word in February 2013 release.

You may also like...

2 Responses

  1. August 5, 2013

    […] Cruz het onlangs haar directorial debut gemaak deur 'n short film te direct vir Agent Provocateur, die sexy lingerie mense. Ek dink sy het […]

  2. January 28, 2014

    […] Best Rock Song gewen vir "Cut Me Some Slack" en Best Compilation Soundtrack Album is gewen met "Sound City: Real To Reel, Butch Vig". Verder is dit 'n klomp kak oor meestal kak musiek, die fok weet awards […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *