Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Corey Taylor en Dave Grohl – Can To Can’t

Corey-Taylor_Dave-Grohl

‘n Hele ruk terug het Corey Taylor getweet oor die song wat hy saam met Dave Grohl en Butch Vig gemaak het. Die song is nou uiteindelik beskikbaar en dit is deel van die Sound City soundtrack. Die song se naam is “Can to Can’t” en dit laat my baie dink aan ‘n Stone Sour song. Scott Reeder, die voormalige bassist van Kyuss en Rick Nielsen van Cheap Trick, het ook saam met Dave en Corey aan die song gewerk.

Ek like dit. Wat dink jy? Los ‘n comment en gee my jou opinie.

You may also like...

9 Responses

  1. pisgesig says:

    Waar’s my boudjies?

  2. Stix says:

    @pisgesig: seker in jou broek

  3. pisgesig says:

    Ek’t gewag vir daai een. Baie oorspronklik, nes die site

  4. Stix says:

    @pisgesig: Moenie worry nie, die Stoute Boudjies is op. Gaan was die sand uit jou vagina.

  5. pisgesig says:

    Dankie. My vagina voel nou beter

  6. Skrapnel says:

    God! Corey se stem, Dave se quitar = Sex in my ore

    Cool tune!

  7. Crusty says:

    Inderdaad sex vir die ore. Hulle kan gerus n heavy song ook saam doen

  8. Stix says:

    Yes. Ek sal ook like om ‘n harder song van hulle twee af te hoor.

  1. July 12, 2013

    […] gas musikante gewees om Josh Homme te help om sy konstante musikale eksperimentasie te bevredig. Dave Grohl (dromme), Brody Dalle (vocals), Trent Reznor (vocals, kick en snare), Elton John (klavier, vocals) […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *