Tagged: comedy

0

CFC – Comedians Fighting Contest

Op 11 November by Fight Fit Malitia gym in Sunninghill Winkelsentrum gaan 8 comedians boks vir charity. CFC of Comedians Fighting Contest launch in Johannesburg saam met Movember Move om luigatte soos ek van...

2

Trademarx Comedy Night 31 Augustus

Elke Maandag bring ons comedy terug na Pretoria by Trademarx langs Loftus. Die week het ons vir Dave Levinsohn, Hannes Brummer en Nicholas Goliath. Daar is ook lekker drinks specials soos R50 vir 2...

Jim Jefferies voel ‘n fok vir Oscar 0

Jim Jefferies voel ‘n fok vir Oscar

In lig van die Oscar debakel is meeste mense nog bietjie op die agtervoet wat grappies aanbetref.  Dit is ‘n teer sakie aangesien ‘n mooi jong dame in die fleur van haar lewe vermoor...