Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

CFC – Comedians Fighting Contest

Op 11 November by Fight Fit Malitia gym in Sunninghill Winkelsentrum gaan 8 comedians boks vir charity.

CFC - Comedians Fighting Contest

CFC of Comedians Fighting Contest launch in Johannesburg saam met Movember Move om luigatte soos ek van die bank af te kry, en ‘n snor te groei.

Die rede hoekom comedians gaan boks?

Glen Bo ‘n stand-up comedian en ook die founder van CFC het na ‘n challenge in sy lewe besluit om sy lewe te verander en te begin train onder EFC champs, om te leer, gewig te verloor en sy skills op te kry sodat hy Johannesburg kan verteenwoordig.

Nou kom

Bo-op die geboks van Glen Bo en 7 ander comedians gaan daar ook top klas stand-up comedy wees vanaf Hannes Brummer, Robby Collins, Simmi Areff, Nqoba Nqoba en Werner Cloete. Almal die moeite werd om te sien as jy enigsins comedy geniet.

Natuurlik sal daar ook ‘n bar wees en kos saam met die res van die aand se entertainment. Wat meer kan jy nou wil hê vir ‘n lekker aand uit as ‘n paar doppe, bietjie lag en op die ou einde ‘n fight? So kry jou kaartjie nou vir net R150 deur Quicket.

Jy kan ook ‘n VIP tafel bespreek (beste sitplekke, tafel diens, welkom drinks, gift packs en snacks) deur 076 936 8474 te bel.

Vir meer besonderhede oor CFC: Comedians Fighting Contest kan jy gerus ook na die Facebook event page gaan.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *