Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bittereinder genomineer vir twee Tempo Awards

Yes yes people. Ek was toe Vrydagaand by die Bittereinder show by Arcade Empire. Dit was befok. Nou vir so bietjie goeie nuus oor Bittereinder. Die ouens is genomineer in twee catogories vir die Tempo Awards. So wat julle nou moet doen is julle support wys deur vir die ouens te vote. Hulle is genomineer vir “Beste Alternatiewe Musiek Video” vir Ware Verhaal se video, die video is hier onder. En ook genomineer vir “Beste Kopskuif Album”. Om te vote maak dood eenvoudig so:

SMS “TEM1 A plus your name & surname” to 32113    for the video award
SMS “TEM8 A plus your name & surname” to 32113    for the album award

Die nice ding is deur te vote kan jy lekker pryse wen. Elke SMS kos R1 maar daar is pryse soos ‘n Toyota, selfone en horlosies. So daardie een randjie gaan jou nou nie arm maak nie en miskien slaan jy vir jou nuwe wiele los. So gaan vote sommer nou.

Dan Donderdag is ‘n vakansiedag. Goeie nuus. TuksFM gooi ‘n lekker party by Centurion Rugby Club. Daar speel ‘n hele paar bands en Bittereinder is een van hulle. Entrance is R50 behalwe as jy onder 12 is (en dan moet jy fokof by die site voor jou ma by my kom huil oor jy die woord poes begin sê het) dan is entrance free. Vir meer info gaan kyk gerus op die event se Facebook Page: Tuks FM “The Youth That Rocks” Concert

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *