Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Geheime video en bear metal Random Gevaaalikhede

Toe ek op hoërskool was, was daar ‘n kanaal op DSTV met die naam MTV. Die kanaal het musiek videos gespeel. Een van die videos wat op “hard rotation” was in 2001/2002 was The Dandy Warhols se “We used to be friends”. ‘n Uit en uit pop-song wat homself probeer vermom met overly produced guitars en bass. Nie te min, steeds ‘n goeie song al is dit pop. Dit is ook vandag se geheime video. Dan bietjie later af in die Random Gevaaalikhede ‘n bietjie “bear metal” om die pop uit jou ore te was.

Geniet die Random Gevaaalikhede en die geheime video.

https://youtu.be/ryD8bPwFaAM

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *