Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Disorder, geheime video en Random Gevaaalikhede

As die inhoud van gevaaalik.com oor die komende weke bietjie weird raak. Ek moet iets bietjie probeer. Jy het seker al van die Englese stukke gesien. Ek gaan weer bietjie interviews probeer op die site kry, verskillende tipes content, maar met alles wat jy aan gewoond is ook. Soos die Random Gevaaalikhede, met ‘n geheime video. Ek kan steeds nie onthou wat die video was wat ek eintlik hier wou sit nie, maar hierdie is ‘n goeie een om saam met die disorder van die content te gaan.

Geniet die Random Gevaaalikhede en die geheime video.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *