Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The D geheime video en Random Gevaaalikhede

Jy ken die drill. Dinge is laat en agter. Tyd om sokkies op te trek. Terwyl jy jou sokkies optrek help dit altyd om goeie musiek te hê, soos Tenacious D. Tenacious D is anders as meeste bands want dit is eintlik meer ‘n comedy show, set to music. Vir party klink dit belaglik, vir ander is dit belaglik, vir die res van ons is dit awesome. Hier is so bietjie live Tenacious D, wat beter is as enige show wat jy by Barnyard Theater gaan sien.

Geniet die Random Gevaaalikhede en die geheime video.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *