Random Gevaaalikhede maal veertien
Terwyl jy hier is om die Random Gevaaalikhede te check, stuur sommer jou foto’s vir die Random Gevaaalikhede na gevaaalikdotcom@gmail.com. Dan kyk jy uit in die komende weke om jou foto’s te sien in...
Terwyl jy hier is om die Random Gevaaalikhede te check, stuur sommer jou foto’s vir die Random Gevaaalikhede na gevaaalikdotcom@gmail.com. Dan kyk jy uit in die komende weke om jou foto’s te sien in...
Die Random Gevaaalikhede is weer laat. Ek begin al hoe meer dink dit is lekker om ‘n dubbel dosis pret te kry op ‘n Vrydag met die Random Gevaaalikhede en dan later ook die...
Elon Musk (die super slim ou wat eendag of die wêreld se probleme gaan uitsort, of die wêreld gaan oorneem) het gister ‘n Tesla na die buitenste ruim gestuur. Dis reg, daar is nou...
Nie miskien nie, die is die Random Gevaaalikhede. Jou versameling van random internet foto’s ingestuur deur gevaaalik.com se lesers. As jy ‘n foto wil instuur, stuur dit gerus na gevaaalikdotcom@gmail.com. As jy reeds foto’s...
Die Random Gevaaalikhede is laat. Gelukkig is die genot wat jy hiervanaf gaan kry nogsteeds dieselfde vandag as wat dit gister sou wees. Dankie vir die vrag foto’s wat julle ingestuur het. Kyk uit...
Hou aan om daardie Random Gevaaalikhede foto’s te email na gevaaalikdotcom@gmail.com. Daar kom daagliks ‘n hele spul foto’s van julle af, so hou maar ‘n ogie uit vir jou foto’s op die site. Wanneer...
Hou asb aan om jou foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Jy kan dit gerus email na gevaaalikdotcom@gmail.com. Hou dan ‘n ogie uit vir jou foto om te verskyn hier op die...
‘n Hele paar jaar terug het ek een aand vir ‘n paar Afrikaanse komediante gaan kyk by Parker’s Comedy. Een van die ouens wat ek daardie aand ontmoet het, was Kobus Galloway. Een van...
Dankie vir almal wat foto’s gestuur het oor die laaste paar weke vir die Random Gevaaalikhede. Veral die dude (jy weet wie jy is) wat die memes met die gevaaalik.com logo op gemaak het,...
Onthou gister was Woensdag en daar was Stoute Boudjies. Onthou ook om jou kaartjies te kry vir Braaimasjien se Epic Burger Night. R279 kry vir jou ‘n epic burger, free drank en jy kan...
Wat is meer hartseer as ‘n internet troll? ‘n Internet troll wat ouer as 30 is. Wat is nog meer hartseer? ‘n Internet troll wat jonger as 30 is. Op die ou einde is hulle...
Eerste keer wat jy op gevaaalik.com is? Was dit deel van jou new years resolutions om meer rond te fok op die internet by die werk? Nou vind jy jouself op gevaaalik.com. Hierdie is...