Terug aan die werk met Random Gevaaalikhede
Tot die irretasie van baie is gevaaalik.com weer terug. Hopelik is jy een van daardie wat gevaaalik.com like en daarom is jy nou hier vir Random Gevaaalikhede. Want die Darth Vader alleen weet as...
Tot die irretasie van baie is gevaaalik.com weer terug. Hopelik is jy een van daardie wat gevaaalik.com like en daarom is jy nou hier vir Random Gevaaalikhede. Want die Darth Vader alleen weet as...
Ek en my laaitie gaan bietjie visvang saam met vriende. Dus gaan die normale content skedule hier op gevaaalik.com bietjie onderbreek word. Daar mag dalk iets kort wees hier en daar tot die 5/6...
Vat jou tyd af, jy verdien dit. Sterkte vir die nuwe jaar en geniet die feestyd saam met jou vriende en familie. Wees verantwoordelik en don’t be a doos. Belangrikste van alles, doen wat...
No jokes, ek speel in die aand as die vrou en die kind slaap so bietjie Xbox, en ek sit hier en wag vir ‘n vierde lid vir ons squad. Almal speel tans PlayerUnknown’s...
Dankie aan almal wat weereens foto’s gestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Indien jy nie jou foto nou hier sien nie, ky uit oor die komende weke se Random Gevaaalikhede want daar is baie foto’s...
Tyd vir jou om Random Gevaaalikhede te geniet. Niks meer, niks minder, net dit. Onthou om jou Random Gevaaalikhede foto’s in te stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com. Geniet die Random Gevaaalikhede. Kry vir jouself ‘n media player soos...
Donderdag is hier en die beste manier om jou dag te begin is met Random Gevaaalikhede. As jy iets sien in die week se Random Gevaaalikhede, of iets mooi, cool, of sexy, maak seker...
Ons is amper daar, die Desember breek is om die draai. 8 Desember val ek Mosambiek in. Tot dan sal die Random Gevaaalikhede en and gevaaalik.com stapels maar moet help om ons deur die laaste...
Die week het gevlieg, en dit was (of is steeds) ‘n besige week hier by gevaaalik HQ. Lekker baie content vir julle uitgesit. Lekker musiek, so bietjie gaming en dan natuurlik die gevaaalik stapels...
Maandag, die irreterende, dom, nat-naai van die weeksdag familie. Ek weet nie van jou nie, maar ek is bly hierdie Maandag is amper verby. Maandag het my so erg afgepis dat ek sommer ‘n...
Nog ‘n week, nog ‘n Donderdag vir jou om agteroor te sit en Random Gevaaalikhede te geniet op die gevaaalikste Afrikaanse website op die internet dansbaan. Hoe lyk dit? Hoe gaan dinge met jou?...
Dit help om te lag en as jy wil lag dan is die Random Gevaaalikhede waarvoor jy soek. Die Random Gevaaalikhede is ‘n versameling foto’s wat ingestuur is deur gevaaalik.com se besoekers. Snaakse foto’s, cool...