Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Begin Maandag reg met Random Gevaaalikhede

Het jy Vrydag die 13de oorleef? Indien jy het, dan het jy seker besef dat Vrydag se Vrydag Bederf baie laat was. Right, nou dat jy weet van daardie Vrydag Bederf wat jy nog nie gesien het nie, kan ons inspring in die eerste Random Gevaaalikhede van die week.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *