Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kry Random Gevaaalikhede op jou dag af

Vandag is ‘n vakansiedag, maar dit beteken nie dat jy nie dat jy nie Random Gevaaalikhede gaan kry nie. Dit beteken eenvoudig dat jy Random Gevaaalikhede gaan kry op jou dag af. Random Gevaaalikhede is altyd beter as jy dit kan check by die huis, eerder as in jou kantoor.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Telkom gives new LTE customers double data by shutting down their network more often.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *