Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Afriforum

Afriforum-man oornag gevang in lokval 1

Afriforum-man oornag gevang in lokval

Afriforum-man, Pretoria se eerste, en ook mees useless, superhero is Donderdagaand gevang in ‘n lokval gestel deur ‘n groep wat moeg was vir sy posts op social media. “Ons kon dit net nie meer...

Twee weke terug was Dookoom niks 4

Twee weke terug was Dookoom niks

Wie is Dookoom? Het jy al gehoor van Dookoom? Ek het nog nooit eers die naam gehoor voor gister nie. In fact, ek weet nogsteeds nie hoe spreek mens Dookoom uit nie, want ek...

Die goeie en slegte lesse van The Fappening 5

Die goeie en slegte lesse van The Fappening

Ek hou vol dat “The Fappening” ‘n issue van privacy is. Ongelukkig is ons ver verby the point of no return. Hoeveel van julle het nie ‘n Facebook profile nie? Hoeveel van julle doen...

Clockwork Orania 6

Clockwork Orania

Wat het Steve Hofmeyr, Sunette Bridges en Afriforum almal in gemeen? Hulle almal is propaganda nuts wat vrees en haat gebruik om geld te maak. In Steve Hofmeyr se geval is dit met ‘n sugar...

Politiek: Vir wie moet jy stem? 6

Politiek: Vir wie moet jy stem?

Die beste ding om te maak as dit by politiek kom is om dit te behandel soos radio-aktiewe materiaal; vermy dit sover moontlik. Ongelukkig is daar elke nou en dan ‘n Chernobyl of Fukushima...