Die goeie en slegte lesse van The Fappening
Ek hou vol dat “The Fappening” ‘n issue van privacy is. Ongelukkig is ons ver verby the point of no return. Hoeveel van julle het nie ‘n Facebook profile nie? Hoeveel van julle doen internet banking? Hoeveel van julle het smartphones soos ‘n iPhone of ‘n Android device? Dan het jy al vir ‘n wyle lank vrywillig ‘n groot deel van jou privacy veruil vir die gebruik van ‘n produk. Dit is alles in daardie terms and conditions wat ons nooit lees nie.
Die voordele hiervan is dat dit veroorsaak dat bullshit nie meer so maklik weggesteek kan word soos in die verlede nie. Die voorbeelde het nie einde nie. Ons het die internet en al die informasie van die intertnet is op ons vingerpunte, en in jou sak op jou smartphone. Ongelukkig beteken dit dat al jou dick pics ook op die internet is. Ons is tien teen een die laaste generasies wat pirvaatheid sal ken soos ons dit tans ken.
Gevalle waar propaganda vir mense gevoer word is van die eerste plekke waar die voordele van die internet vir ons uitgewys word. Dink maar net aan Steve Hofmeyr se statistieke oor moord in Suid-Afrika. Vanoggend op Reddit het ‘n baie kleiner voorbeeld ook kop uitgesteek op r/southafrica.
Inadvertently was ek deel van die debakel. My bullshit-meter gaan gereëld af, maar ek het maar net uitgewys dat iets vir my stink na vrot vis. ‘n Subreddit wat gaan oor Orania se moderator het die subscriber count (hoeveel mense belangstel in die subreddit) gemanipuleer om dit te laat voorkom of daar baie meer ondersteuning en belangstelling is in Orania as wat daar werklik is. Jy kan die hele thread hier sien: Skoppensboer Orania Subreddit Fraud en die screenshot van die storie hier onder sien. Click net op die klein gear op die volgrote images te sien.
Dit is nie ‘n groot issue nie. Enige persoon wat “skoppensboer” se post op Reddit al gelees het, het geweet hy is vol kak. Maar iemand wat eintlik gebyt het vir “skoppensboer” se propaganda het dit seker die beste gestel in sy kommentaar oor die ontbloting van die saak: “… ek glo baie hard in integriteit. En integriteit vat lank om te kweek.”
Hoe voel jy oor jou privaatheid op die internet? Laat weet in die comments, of klim in op Reddit. Ek oorweeg al vir ‘n rukkie om ‘n gevaaalik.com subreddit te begin, waar dit makliker sal wees vir julle om julle opinie te deel.
Jis Ruan
Ek voel enige iets wat jy self op die net sit is fair game. Enige videos of pics wat jy share OP FB, Instagram, Twitter ens consent jy basically dat mense dit kan sien en gebruik. The Fappening storie is ‘n ander saak. Die iCloud was gehack. Die hacker het basies persoonlike pics gesteel en dis fokken verkeerd. Ek hoop hy word gerape in die tronk vir ‘n lang tyd. Ek weet nie hoekom ek sal wil fotos van my voël in ‘n spieel wil neem nie, maar as ek wou sou ek dit op n digital kamera gedoen het en die memory card weggesteek het onder my onties in my kas. Niemand kan dit dan hack nie. Maar moet dit tog nie hardop sê nie want dis victim blaming en contributing to “rape culture”.
Oor die Orania storie het ek nie veel te sê nie. Niemand gee om oor daai kak plek nie.
Like wat jy doen met die website, hou so voort.
Cheers
@Rohann: Die punt wat ek eintlik probeer maak het is dat net omdat dit agter ‘n password is beteken dit nie dit is veilig nie. Ons weet dit is nie, ons weet vir ‘n feit dat die NSA (en fok weet we nog) meta data versamel op amper almal. Internet baking kan ook gehack word. Maak dit dit reg as iemand geld uit jou rekening uit hack? Verseker nie, maar dit is deel van die risiko wat jy vat en mense hou te veel daarvan om die blame te shift. Dit is maar al.
Ja, ek stem. Niks is meer veilig nie. Ek mag nou dalk van topic af gaan. Ek is so confused met die wêreld waarin ons vandag bly. Almal wil die victim wees, almal claim om “oppressed” te wees. As iets soos “The Fappening” gebeur en mense gee raad hoe om sulke goed in die toekoms te verhoed dan kak almal in hul broek en skree “victim blaming” en “slut shaming”. Die wêreld raak te PC vir my. Almal is te sensitief.
@Rohann: Yes, ek haat die politically correct bullshit. Social justice warriors, wat eintlik net hule stem sal dink maak oor enige iets.