Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

R.I.P Mr Trololo, Eduard Khil

‘n Paar jaar gelede het ‘n Russiese sanger wêreldwyd bekend geword nadat ‘n 1976-opname van sy een liedjie ‘n massiewe viral hit op die internet geword het. Eduard Khil se liedjie “Ek is bly, want ek gaan uiteindelik huis toe” (“Я очень рад, ведь я, наконец, возвращаюсь домой”) het ‘n meme soos geen ander geword nie.

Verlede maand het Khil (77) ‘n beroerte gehad, en hy is vroeër vandag oorlede in ‘n hospitaal in Sint Petersburg, Rusland. As ‘n huldeblyk aan Khil post gevaaalik.com vandag die oorspronklike viral video, een van die hordes parodieë wat daarvan gemaak is, en ook ‘n optrede van Khil in 2012 waar hy die Trololo Song weer foutloos en beter as ooit gesing het. Rus en trol in vrede, meneer Eduard Khil.

Vir nog video’s deur Eduard Khil, besoek sy amptelike YouTube channel.

You may also like...

2 Responses

  1. June 5, 2012

    […] poll: Wie is die beste van hierdie sangers? Gister het gevaaalik.com vir jou die nuus gebring dat Mr Trololo (Eduard Khil) oorlede is. In die gees van die Trololo Song wil ons graag uitvind wie volgens die lesers van gevaaalik.com […]

  2. June 14, 2012

    […] van Trololo Okay, okay, okay. Ek is seker julle wil my nou al skiet oor my afgelope posts (hier en hier) albei oor Mr Trololo (Eduard Khil) was. Hierdie is egter net te gevaaalik om nie met ons lesers te […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *