Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf vir ‘n breuk

Nog ‘n week, nog ‘n Vrydag Bederf. Soos elke week. Ek is besig om Quake Champions te update en dus is my internet bietjie useless vir amper enige iets anders. Derde-wêreld probleme waar die download van ‘n game update you internet dood trek. In elk geval, kry die game vir jouself as jy dit nog nie het nie. Dit is moer baie fun en daar is Suid-Afrikaanse servers!

Onthou om seker te maak dat jy die gevaaalik Nuusbrief kry elke Vrydag. Die weeklikse email het al die links wat jy nodig het sodat jy maklik kan opvang met wat aangegaan het deur die week op gevaaalik.com. Maak ook seker om my te volg op Instagram.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

Kry 10% af van alle GVLK items deur die kode ‘GVLK10’ te gebruik op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *