Laaste Vrydag Bederf van 2013
En julle het gedink ek het vergeet. Gelukkig vir julle is ek op die bol en het vir versameling bymekaar gemaak vir die laaste Vrydag Bederf van 2013. Dit voel asof ons iets moet vier; ‘n goeie jaar vir gevaaalik.com dalk? Ons vier dit sommer met so paar risky foto’s. Ja, die week is daar nipples in die Vrydag Bederf. Gelukkig is jou baas ‘n doos en hy is nie by die werk soos jy nie, so kyk daardie nipples met trots. Ons het jou gewaarsku.
Geniet die laaste Vrydag Bederf van 2013.
Is jy in ‘n slegte bui elke dag? Kry vir jou van die goed hier onder. Sonder dit het ek myself sekerlik al gehang het.