Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gee my krag vir die Vrydag Bederf

Right, Scuba Steve is nog besig om te leer. Hierdie “blog” ding is vir hom baie nuut en die outjie het nog baie om te leer. Dus het hy gister se Random Gevaaalikhede net halfpad gedoen. Stoute Steve. Dus kom hy Saterdag vir nog ‘n less in content creation. Ek doen dit actually, vir hom is dit verniet. Ander mense betaal my ongeveer R450/uur vir dit, afhangede van die grote van die groep wat wil leer.

Ek weet darem wat die fok ek doen, so hier is die week se Vrydag Bederf, sonder enige verskonings. Die Random Gevaaalikhede sal tien teen een Saterdag een of ander tyd op die site verskyn. Loer gerus na Scuba Steve se ander werk, soos sy stukkie oor SA se radio DJs. Of gaan loer na die Naas Botha p-Bomb video.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20140822 (2)

Vrydag Bederf 20140822 (3)

Vrydag Bederf 20140822 (4)

Vrydag Bederf 20140822 (5)

Vrydag Bederf 20140822 (6)

Vrydag Bederf 20140822 (7)

Vrydag Bederf 20140822 (8)

Vrydag Bederf 20140822 (9)

Vrydag Bederf 20140822 (10)

Vrydag Bederf 20140822

Vrydag Bederf 20140822

 

You may also like...

5 Responses

  1. pisgesig says:

    Seriaas?! Scuba Steve se stuk oor die DJ’s was volgens my die beste stuk nog op hierdie “blog”.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Dalk sal dit jou dan verbaas om te hoor dat Scuba Steve onder my leiding werk. Want soos enige slim mens weet hy om die mense met ondervinding te volg. Jou suurbek.

  3. pisgesig says:

    Jeepers, OK dan. Wie’t in jou pap gepis? Ek het bloot ‘n opmerking gemaak oor die kwaliteit van SS se DJ post, veral gegewe data dit sy eerste een is.

    Jealous much?

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Ou, luister na jouself. Lees jou laaste twee comments en dan vra jy weer “Wie het in Stix se pap gepis?”. Hoekom sal ek jaloers wees op iemand wat wil leer van my af? Ek sweer julle trolls dink soms nie voor julle tik nie.

  5. pisgesig says:

    Dude, ek het nie probeer troll nie. As dit so gelyk het is ek jammer.

    Laat ek my eerste comment rephrase, miskien lees dit dan beter : “Regtig!? Leer hy nog? Vir my was SS se stuk oor die DJ’s sover ek onthou die beste stuk nog op gevaaalik”

    My 2de comment het jy verdien. Either way – moenie die shit so ernstig opvat nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *