Stoute Boudjies met tattoo’s
Hier is hoe die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf werk. Ek sit en filter deur honderde foto’s, sommige van die foto’s is aan my gestuur en sommige van die foto’s is wat ek van die internet af kry. Dan sit ek en maak collections van tussen 10 en 12 foto’s en sit dit in folders. Partykeer doen ek net een week se Stoute Boudjies, soms is ek fluks en dan doen ek sommer ‘n hele paar weke se folders. Elke foto kry natuurlik ook die gevaaalik.com watermark. Dit klink dalk nie soos baie werk nie, maar dit vat eintlik nogal heelwat tyd. Ek kla nie, daar is kakker werk daar buite.
Behalwe vir die obvious onderwerp wat Stoute Boudjies is, probeer ek soms om ‘n spesifieke gevaaalike dame te feature (‘n klein voëltjie het my vertel na al julle tweets gister gaan Irene Nell weer Vrydag op die Vrydag Bederf gefeature word) of ‘n ander tema te volg, soos die week se tattoo’s. Een ding wat gevaaalik.com my al geleer het is dat dit onmoontlik is om almal gelukkig te hou. In hierdie geval gaan een van ons getroue lesers, bekend aan ons as ‘pisgesig’, nie happy wees nie. Hy is nie ‘n fan van tattoo’s nie. Ek is jammer pisgesig.
Geniet die week se Stoute Boudjies tattoo edition.
@Stix : Hehe. Dis OK.
Jy het ten minste van die materiaal ingesit waaroor die feature nou eintlik gaan : boudjies.
Btw : as jy nie bang is vir ‘n bietjie sukkel en uitfigure nie, daar is tools(free as jy linux kan wield) wat jou watermerk automaties kan bysit.
Nog ‘n Btw : is jy nie skrikkerig vir copyright probleme met die watermerk nie. Of werk dit nie so nie?
@pisgesig: Thanks vir die advies bra. Ek sal maar vir jou bly by Photoshop vir die watermark. En ek het geen Linux skills nie.
Ek worry niks oor copyright nie. As iemand my dreig met dagvaar dan stuur ek gewoonlik vir hulle ‘n lys links met waar die die image oorals verskyn op die internet en sê vir hulle dat hulle asb moet terug kom na my toe as hulle al die ander sites klaar gedagvaar het. Meeste van die tyd hoor ek dan nie weer iets van die persoon nie. Meeste mense soek in elk geval net credit vir hulle werk, en ek gee dit met ‘n smile.