Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Wolverine Trailer Exclusive

The Wolverine

Ek gaan nie vir julle lieg nie, Wolverine is nog altyd een van my gunsteling superhero’s. Al van die comic book dae af en selfs toe in die X-Men animated series. Dus kan ek nie wag vir The Wolverine nie, die nuutste Marvel fliek oor Wolverine. Hier is die nuwe trailer vir die fliek en dit gee ons bietjie meer van ‘n idee van die storie as wat die eerste trailer het. Kan enige iemand sê “Massive silver samurai robot”!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *